Exodus 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En God het met Moses gespreek en vir hom gesê: Ek is die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het verder vir Moses gesê: “Ek is die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn as God, die Almagtige, maar met my Naam HERE het Ek My nie aan hulle bekend gemaak nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het aan Abraham, Isak en Jakob verskyn as God die Almagtige, maar my Naam, die Here, het Ek nie aan hulle bekend gemaak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn as God, die Almagtige, maar met my Naam ‘ Here ’ het Ek My nie aan hulle bekend gemaak nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn en Ek het vir hulle gesê Ek is God die Almagtige. Ek het nie vir hulle gesê my Naam is ‘die Here’ nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham, Isak en Jakob het gesê Ek is die God wat vreeslik sterk is. Hulle het My die Almagtige genoem. Hulle het My nie ‘die Here’ genoem nie. |