Exodus 6:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Kehat; Amram en Jishar en Hebron en Ussiël; en die lewensjare van Kehat was honderd drie en dertig jaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onder Kehat se nageslag was daar: Amram, Jishar, Hebron en Ussiël. (Kehat het 133 jaar oud geword). |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Mer ri: Magli en Musi. Dit is die geslagte van Levi volgens hulle afstamming. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Merari was Magli en Musi. Dit was dan volgens die geslagsregisters die familiehoofde van die stam Levi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die seuns van Merari was Magli en Musi. Dit was die familiegroepe van Levi, volgens hulle familieregister. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Merari se seuns was Magli en Musi. Dit was Levi se nageslag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Merari se seuns was Magli en Musi. Al die afstammelinge van Levi het aan hierdie familiegroepe behoort. |