Exodus 6:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Gerson; Libni en Simi volgens hulle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Gerson se seuns was Libni en Simi. Elkeen was die hoof van ’n stam.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Kehat: Amram en Jishar en Hebron en Ussiël; en die lewensjare van Kehat was honderd drie en dertig jaar.
Afrikaans 1983 Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël. Kehat het honderd drie en dertig jaar oud geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël. Kehat het honderd drie-en-dertig jaar lank geleef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kehat se seuns was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël. Kehat het 133 jaar oud geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kehat se seuns was: Amram en Jishar en Hebron en Ussiël. Kehat self het 133 jaar oud geword.