Exodus 6:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die name van die seuns van Levi volgens hulle geslagte; Gerson en Kehat en Merári; en die lewensjare van Levi was honderd sewe en dertig jaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Onder Levi se nakomelinge, in die volgorde van hulle familiegroepe, was Gerson, Kehat en Merari. (Hulle pa, Levi, het 137 jaar oud geword).
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Gerson: Libni en S¡me‹volgens hulle geslagte.
Afrikaans 1983 Die seuns van Gerson was Libni en Simi. Hulle het nageslagte gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Gerson was Libni en Simi, volgens hulle familiegroepe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gerson se seuns was Libni en Simi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gerson se seuns was Libni en Simi. Hulle afstammelinge het uit twee familiegroepe bestaan.