Exodus 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Símeon; Jemuel en Jamin en Ohad en Jagin en Sohar en Saul, die seun van 'n Kanaänitiese vrou: dit is die geslagte van Símeon.
Afrikaans (NLV) 2011 Simeon se seuns was Jemuel, Jamin, Ohad, Jakin, Sogar en Saul (hy het ’n Kanaänitiese ma gehad). Hulle was die leiers van Simeon se nageslag.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die name van die seuns van Levi volgens hulle afstamming: Gerson en Kehat en Mer ri. En die lewensjare van Levi was honderd sewe en dertig jaar.
Afrikaans 1983 Nou volg die name van die seuns van Levi volgens hulle geslagsregisters: Gerson, Kehat en Merari. Levi het honderd sewe en dertig jaar oud geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volgende was die name van die nageslag van Levi volgens hulle familieregister: Gerson en Kehat en Merari. Levi het honderd sewe-en-dertig jaar lank geleef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die name van Levi se seuns was Gerson, Kehat en Merari. Levi het 137 jaar oud geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Levi se seuns, van die oudste tot die jongste, was Gerson en Kehat en Merari. Levi self het 137 jaar oud geword.