Exodus 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die hoofde van hulle families: die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel; Hanog en Pallu, Hesron en Karmi: dit is die geslagte van Ruben.
Afrikaans (NLV) 2011 Onder die nageslag van die stamme van Israel was daar die volgende: Die seuns van Ruben, die oudste seun van Israel, was Ganok, Pallu, Gesron en Karmi. Hulle was die leiers van Ruben se nageslag.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van S¡meon: J,muel en Jamin en Ohad en Jagin en Sohar en Saul, die seun van die Kanaänitiese vrou; dit is die geslagte van S¡meon.
Afrikaans 1983 Die seuns van Simeon was Jemuel, Jamin, Ohad, Jakin, Sogar, en Saul, 'n seun van 'n Kanaänitiese vrou. Hulle was die familiehoofde van die stam Simeon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Simeon was Jemuel, Jamin, Ohad, Jagin, Sogar en Saul, die seun van 'n Kanaänitiese vrou. Dit was die familiegroepe van Simeon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simeon se seuns was Jemuel, Jamin, Ohad, Jakin en Saul. Saul was die seun van 'n Kanaänitiese vrou. Dit was die Simeon-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die seuns van Simeon was: Jemuel en Jamin, Ohad, Jakin en Sogar. Simeon en sy Kanaänitiese vrou het ook ’n seun Saul gehad. Hulle was die leiers van Simeon se groep.