Exodus 6:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan in, spreek met Farao, die koning van Egipte, dat hy die kinders van Israel uit sy land moet laat trek.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan praat weer met die koning van Egipte dat hy die Israeliete uit sy land moet laat weggaan.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Moses het voor die aangesig van die HERE gespreek en gesê: As die kinders van Israel na my nie geluister het nie, hoe sal Farao dan na my luister terwyl ek onbesnede van lippe is?
Afrikaans 1983 Maar Moses sê vir die Here: “Die Israeliete luister nie eens na my nie, hoe sal die farao nog na my luister? Ek praat juis nie maklik nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Moses het voor die Here gesê: “Kyk, die Israeliete het nie eers na my geluister nie, hoe sal die farao dan na my luister, terwyl my lippe lomp is?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Moses het vir die Here gesê: “Die Israeliete luister nie na my nie, die farao sal ook nie na my luister nie. Ek praat baie moeilik.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het egter reguit vir die Here gesê: “Hoe op aarde sal die farao na my luister as die Israeliete nie eens hoor wat ek sê nie? Ek kan nie baie goed praat nie.”