Exodus 6:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe vir Moses gesê:
Afrikaans 1933/1953 Gaan spreek met Farao, die koning van Egipte, dat hy die kinders van Israel uit sy land moet laat uittrek.
Afrikaans 1983 “Gaan praat met die farao, die koning van Egipte, dat hy die Israeliete laat trek uit sy land uit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Gaan praat met die farao, die koning van Egipte, sodat hy die Israeliete uit sy land laat gaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Gaan praat met die farao, die koning van Egipte. Sê vir hom hy moet die Israeliete laat gaan uit sy land.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gaan sê weer vir die farao, die koning van Egipte, dat hy die Israeliete uit sy land moet laat weggaan.”