Exodus 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Moses: Nou sal jy sien wat Ek met Farao sal doen, want met 'n sterke hand sal hy hulle laat trek, en met 'n sterke hand sal hy hulle uit sy land verdryf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê die Here vir Moses: “Nou gaan jy sien wat Ek met die farao gaan doen. Ek gaan hom dwing om my volk te laat gaan. Hy sal selfs by hulle aandring om pad te gee uit sy land.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het God met Moses gespreek en vir hom gesê: Ek is die HERE. |
| Afrikaans 1983 | God het vir Moses gesê: “Ek is die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God het met Moses gepraat en vir hom gesê: “Ek is die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het met Moses gepraat en vir hom gesê: “Ek is die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het ook nog verder vir Moses gesê: “Ek is die Here. |