Exodus 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle mag die volk nie meer strooi gee om baksteen te maak soos voorheen nie; laat hulle gaan en vir hulle strooi bymekaarmaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Julle moenie meer soos vantevore vir hulle strooi verskaf om stene te maak nie. Voortaan moet hulle dit self gaan kry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle moet die volk geen strooi meer gee om bakstene te maak soos gister en eergister nie. Laat hulle self gaan en vir hulle strooi versamel. |
| Afrikaans 1983 | “Julle mag nie meer soos vroeër vir die volk strooi gee om bakstene mee te maak nie. Laat hulle self gaan strooi bymekaarmaak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Julle mag nie soos voorheen voortgaan om vir die volk strooi te gee om bakstene te maak nie. Hulle moet nou self gaan om vir hulle strooi bymekaar te maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moenie vir die volk strooi gee om bakstene te maak soos voorheen nie. Hulle moet self strooi gaan optel, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle moenie langer strooi vir die volk gee om bakstene mee te maak nie. Van nou af moet hulle self strooi gaan soek. |