Exodus 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Farao het dieselfde dag aan die amptenare van die volk en hulle dienaars bevel gegee en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie selfde dag nog het die farao vir die Egiptiese slawemeesters en die mense wat hy oor Israel aangestel het, laat weet: |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het Farao dieselfde dag aan die drywers onder die volk en die opsigters bevel gegee en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Dieselfde dag nog het die farao die slawedrywers van die volk en hulle opsigters beveel: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die farao het nog dieselfde dag die volk se slawedrywers en opsieners beveel: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die farao het daardie dag vir die mense wat die slawe oppas, en vir die voormanne gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nog daardie selfde dag het die farao vir die mense gesê wat hy oor die volk aangestel het om hulle die harde werk te laat doen: |