Exodus 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning van Egipte vir hulle: Waarom laat julle, Moses en Aäron, die volk van hulle werke af? bring jou by jou laste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moses en Aäron,” het die koning van Egipte vir hulle gesê, “waarom probeer julle die volk uit die werk uit hou? Loop terug en gaan doen julle werk!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die koning van Egipte antwoord hulle: Moses en Aäron, waarom hou julle die volk van hulle werk af? Loop na julle werk toe. |
| Afrikaans 1983 | Maar die koning van Egipte het vir hulle gesê: “Moses en Aäron, waarom hou julle die volk van hulle werk af weg? Gaan terug na julle werk toe! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die koning van Egipte het hulle geantwoord: “Waarom, Moses en Aäron, hou julle die mense uit hulle werk? Gaan terug na julle dwangarbeid!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die koning van Egipte het vir Moses en Aäron gesê: “Hoekom neem julle die mense weg van hulle werk? Hulle moet gaan werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning van Egipte het hulle geantwoord: “Moses en Aäron, vir wat hou julle die mense van hulle werk af? Loop, gaan aan met julle werk! |