Exodus 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het Moses en Aäron ontmoet wat in die pad gestaan het toe hulle van Farao af uitgegaan het.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hulle van die farao af weer buite kom, het Moses en Aäron daar vir hulle gestaan en wag.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Moses en Aäron teëgekom, wat daar gestaan het om hulle te ontmoet as hulle van Farao af weggaan,
Afrikaans 1983 Moses en Aäron het hulle buite ingewag, en toe die opsigters van die farao af by hulle kom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle van die farao af weggaan, kom hulle op Moses en Aäron af, wat vir hulle staan en wag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die voormanne van die Israeliete weggaan van die farao, kry hulle vir Moses en Aäron wat vir hulle gewag het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hulle van die farao af weggaan, kry hulle vir Moses en Aäron wat vir hulle gestaan en wag het.