Exodus 5:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan dan nou en werk; want daar sal vir julle geen strooi gegee word nie, tog sal julle die verhaal van bakstene gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Loop! Gaan terug na julle werk toe! Julle sal nie strooi kry nie. Sorg dat julle die volle kwota stene lewer.”
Afrikaans 1933/1953 Nou dan, loop werk! Maar strooi sal julle nie gegee word nie. Ewenwel moet julle die hoeveelheid bakstene aflewer.
Afrikaans 1983 Loop! Gaan werk! Hulle sal nie meer vir julle strooi gee nie, maar julle kwota bakstene sal julle lewer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gaan werk dan nou! Strooi sal nie aan julle voorsien word nie, maar die vaste getal bakstene moet julle lewer.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou sê ek: Gaan werk! Hulle sal nie vir julle strooi gee nie, maar julle moet soveel stene maak soos toe ek vir julle strooi gegee het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan loop doen julle werk. Julle sal nie strooi kry nie. Sorg dat julle net soveel stene maak soos altyd.”