Exodus 5:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe kom die dienaars van die kinders van Israel en roep na Farao en sê: Waarom handel jy so met U dienaars?
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israelitiese opsigters het toe met die farao gaan praat en hom gesoebat: “Moenie ons so behandel nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarom het die opsigters van die kinders van Israel gegaan, en hulle het geweeklaag by Farao en gesê: Waarom maak u so met u dienaars?
Afrikaans 1983 Die Israelitiese opsigters kom kla toe by die farao: “Waarom maak u so met u werksmense?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die opsieners van die Israeliete het toe na die farao gegaan en uitgeroep: “Waarom maak u so met u dienaars?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die voormanne van die Israeliete het toe by die farao gaan kla en gesê: “Hoekom doen jy dit met jou werkers?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie manne het toe by die farao gaan kla: “Hoekom maak u nou so met u werkers?