Exodus 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die volk is toe deur die hele Egipteland verstrooi om stoppels bymekaar te maak in plaas van strooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe oral in Egipte stoppels begin versamel vir die stene. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die volk in die hele Egipteland rondgegaan om stoppels te versamel vir strooi. |
| Afrikaans 1983 | Die volk het toe dwarsoor Egipte stoppels bymekaargemaak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die volk het toe oor die hele Egipteland uitgegaan om stoppels in die plek van die strooi bymekaar te maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het oral in Egipte strooi gaan soek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van toe af moes die volk oor die hele Egipte gaan soek waar hulle grasstoppels in die hande kon kry. Hulle moes dit in die plek van strooi gebruik om die stene te maak. |