Exodus 40:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die voorhof rondom oprig en die behangsel by die voorhofpoort ophang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moet die linnemure rondom die binnehof opslaan en die gordyn by die ingang na die binnehof ophang. |
| Afrikaans 1933/1953 | En maak die voorhof rondom, en hang die bedekking aan die poort van die voorhof op. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die voorhof opslaan en die afskorting in die ingang van die voorhof hang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy moet die binneplein rondom afskerm en die gordyn by die ingang van die binneplein hang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet die oop stuk grond rondom die tent toemaak en jy moet die gordyn ophang by die ingang na die oop stuk grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sit die linnemure rondom die binnehof op. Hang die gordyn op by die ingang na die binnehof. |