Exodus 40:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet die waskom tussen die tent van samekoms en die altaar neersit en water daarin gooi.
Afrikaans (NLV) 2011 Die waskom moet tussen die tabernakel en die altaar wees. Gooi dit vol water.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet die waskom tussen die tent van samekoms en die altaar neersit en daar water in gooi.
Afrikaans 1983 Die waskom moet jy neersit tussen die tent van ontmoeting en die altaar, en jy moet water daarin gooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Plaas dan die waskom tussen die Tent van Ontmoeting en die altaar en gooi water daarin.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet die was-skottel neersit tussen die tent waar Ek aan julle verskyn en hierdie altaar, en jy moet water in die was-skottel gooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sit die koperbak waar die priesters hulle was, tussen die tent en die altaar neer. Maak dit vol water.