Exodus 40:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die brandofferaltaar voor die ingang van die tent van samekoms neersit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die altaar vir die brandoffers moet buite staan, reg teenoor die ingang na die tent. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook die brandofferaltaar voor die ingang van die tabernakel van die tent van samekoms neersit. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die brandofferaltaar neersit voor die ingang van die tabernakel, die tent van ontmoeting. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die brandofferaltaar neersit voor die ingang van die tabernakel, die •Tent van Ontmoeting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet die brandoffer-altaar neersit voor die tempel-tent, die tent waar Ek aan julle verskyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan sit die altaar vir die brandoffers buite die tent regoor die ingang na die tent. |