Exodus 40:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet die goue altaar vir die reukwerk voor die ark van die Getuienis neersit en die behangsel van die deur van die tabernakel aanbring.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die altaar vir die wierook moet jy neersit net buite die gordyn, reg teenoor die ark met die getuienis. Hang die afskorting voor die ingang van die tabernakel.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet die goue altaar vir die reukwerk voor die ark van die Getuienis neersit. Dan moet jy die bedekking van die ingang van die tabernakel ophang.
Afrikaans 1983 Die goue wierookaltaar moet jy neersit voor die ark met die getuienis en dan die voorhangsel in die deur van die tabernakel hang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet die goue altaar vir die reukwerk voor die ark met die Getuienis neersit en dan die gordyn plaas by die ingang van die tabernakel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet die goue wierook-altaar voor die kis sit waarin die tien gebooie is en jy moet die gordyn ophang in die ingang van die tempel-tent.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan sit die goue altaartjie op sy plek reg voor die gordyn wat voor die ark hang. Hang ook die gordyn by die ingang van die tent op sy plek.