Exodus 40:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as die wolk nie opgeneem is nie, dan het hulle nie weggetrek tot op die dag dat dit opgeneem is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As die wolk nie opgelig en begin beweeg het nie, het hulle net daar gebly.
Afrikaans 1933/1953 maar as die wolk nie optrek nie, dan trek hulle nie weg nie, totdat dit weer optrek.
Afrikaans 1983 As die wolk nie weggetrek het nie, het hulle daar gebly totdat dit wel weggetrek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar as die wolk nie opgeneem is nie, het die volk nie kamp opgebreek nie, tot die dag dat dit weer opgeneem is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar wanneer die wolk oor die tempel-tent gebly het, dan het die mense nie verder gegaan nie. Hulle het daar gebly totdat die wolk weggegaan het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die wolk oor die tent bly hang het, het hulle op daardie plek gebly totdat die wolk weer opgelig het.