Exodus 40:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die wolk van oor die tabernakel af optrek, het die kinders van Israel al hulle reise verder getrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die wolk van die tabernakel af opgelig en begin beweeg het, het die Israeliete geweet dat hulle verder moes trek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die wolk van die tabernakel af optrek, het die kinders van Israel elke keer weggetrek op al hulle togte; |
| Afrikaans 1983 | Later het dit so gegaan: wanneer die wolk van die tabernakel af voor die Israeliete uit wegtrek, het hulle agter die wolk aan versit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die wolk van die tabernakel af opgeneem is, het die Israeliete, op al hulle trekskofte, kamp opgebreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke maal wanneer die wolk weggegaan het van die tempel-tent, dan het die Israeliete verder gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die wolk van die tent af oplig, was dit vir die Israeliete die teken om op te pak en verder te gaan. |