Exodus 40:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het reukwerk van speserye daarop aangesteek; soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het hy die geurige wierook daarop aan die brand gesteek, soos die Here vir hom gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en reukwerk van speserye daarop aan die brand gesteek, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Toe het hy geurige wierook daarop aan die brand gesteek, soos die Here hom beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die geurige reukwerk daarop aan die brand gesteek, soos die Here Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het hy die wierook op die altaar aan die brand gesteek, soos die Here vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die wierook daarop gesit en dit aan die brand gesteek, soos die Here vir hom gesê het hy moet maak. |