Exodus 40:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die goue altaar in die tent van samekoms voor die voorhangsel gesit.
Afrikaans (NLV) 2011 en die altaar vir die wierook in die tabernakel het hy voor die afskorting neergesit.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die goue altaar in die tent van samekoms neergesit, voor die voorhangsel,
Afrikaans 1983 Hy het die goue altaar in die tent van ontmoeting neergesit, voor die voorhangsel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die goue altaar in die Tent van Ontmoeting neergesit voor die voorhangsel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die goue wierook-altaar neergesit in die tent waar die Here aan hulle verskyn. Die altaar was voor die gordyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die altaartjie vir die wierook ook in die tent laat sit, reg voor die gordyn wat in die middel hang.