Exodus 40:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die lampe aangesteek voor die aangesig van die HERE; soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die lampies het hy aan die staander vasgesit soos die Here gesê het
Afrikaans 1933/1953 En hy het die lampe opgesteek, voor die aangesig van die HERE, soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans 1983 Toe het hy die lampe opgesteek voor die Here, soos die Here hom beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het die lampe voor die Here opgesteek, soos die Here Moses beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het hy die lampe aangesteek voor die Here, soos die Here vir hom gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die lampies aan die staander vasgesit soos die Here gesê het.