Exodus 40:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die kandelaar in die tent van samekoms gesit, teenoor die tafel, aan die suidekant van die tabernakel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die kandelaar in die tabernakel regoor die tafel teen die suidelike muur neergesit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook die kandelaar in die tent van samekoms gesit, teenoor die tafel, aan die suidekant van die tabernakel. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die kandelaar in die tent van ontmoeting neergesit, regoor die tafel, aan die suidekant van die tabernakel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die menora in die Tent van Ontmoeting geplaas, in die tabernakel, aan die suidekant, teenoor die tafel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het die lampstaander neergesit in die tent waar die Here aan hulle verskyn, by die tafel, in die suidekant van die tempel-tent. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die ligstaander ook daar gaan neersit, regoor die tafel teen die suidelike muur. |