Exodus 40:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die brood daarop gerangskik voor die aangesig van die HERE; soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die offerbrode daarop neergesit voor die Here, net soos die Here vir hom gesê het.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die brood daarop gerangskik voor die aangesig van die HERE, soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans 1983 Hy het offerbrood daarop neergesit voor die Here, soos die Here hom beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het hy die brood daarop gerangskik voor die Here soos die Here Moses beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het toe die offer-brood daarop neergesit voor die Here, soos die Here vir hom gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die offerbrood daarop neergesit.