Exodus 40:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die tafel in die tent van samekoms neergesit, aan die kant van die tabernakel, noordwaarts, buitekant die voorhangsel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het hy die tafel in die tabernakel teen die noordelike muur neergesit net buite die afskorting. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook die tafel in die tent van samekoms neergesit, aan die kant van die tabernakel, teen die noorde, buitekant die voorhangsel. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die tafel in die tent van ontmoeting neergesit, aan die noordekant van die tabernakel, buite die voorhangsel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die tafel in die Tent van Ontmoeting neergesit, in die tabernakel, aan die noordekant, buite die voorhangsel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het die tafel gesit in die tent waar die Here aan hulle verskyn. Die tafel was in die noordekant van die tempel-tent voor die gordyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het toe die tafel waarop die brood kom, binne-in die tent teen sy noordelike muur voor die gordyn gaan neersit. |