Exodus 40:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die eerste dag van die eerste maand moet jy die tent van samekoms oprig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy moet die tabernakel, die tent van ontmoeting, op die eerste dag van die eerste maand oprig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die dag van die eerste maand, op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig. |
| Afrikaans 1983 | “Op die eerste dag van die eerste maand moet jy die tabernakel, die tent van ontmoeting, opslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Op die eerste dag van die eerste maand moet jy die •tabernakel, die Tent van Ontmoeting, oprig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet die tempel-tent opslaan op die eerste dag van die eerste maand. Dit is die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy moet die tent op die nuwejaarsdag, die eerste dag van die eerste maand, oprig. By hierdie tent sal Ek my volk ontmoet. |