Exodus 40:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het gebeur in die eerste maand in die tweede jaar, op die eerste dag van die maand, dat die tabernakel opgerig is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tent is opgerig op die eerste dag van die nuwe jaar.
Afrikaans 1933/1953 En in die eerste maand, in die tweede jaar, op die eerste van die maand, is die tabernakel opgerig.
Afrikaans 1983 Op die eerste dag van die eerste maand van die tweede jaar na die uittog is die tabernakel opgerig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die tweede jaar, op die eerste dag van die eerste maand, is die tabernakel opgerig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die tempel-tent opgeslaan op die eerste dag van die eerste maand van die tweede jaar nadat die Israeliete uit Egipte weggegaan het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die tent is aan die begin van die tweede jaar na hulle uit Egipte weg is, op die eerste dag van die jaar, opgeslaan.