Exodus 40:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet Aäron en sy seuns na die ingang van die tent van samekoms bring en hulle met water was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Laat Aäron en sy seuns dan na die ingang van die tabernakel toe kom. Was hulle daar met water. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook Aäron en sy seuns laat nader kom, na die ingang van die tent van samekoms toe, en jy moet hulle met water was. |
| Afrikaans 1983 | “Laat Aäron en sy seuns na die deur van die tent van ontmoeting toe kom en was hulle met water. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Dan moet jy Aäron en sy seuns naderbring na die ingang van die •Tent van Ontmoeting, en hulle met water afspoel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet vir Aäron en sy seuns nader bring na die ingang van die tent waar Ek aan julle verskyn. Jy moet hulle met water was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê dan vir Aäron en sy seuns om nader te kom na die ingang van die tent van ontmoeting toe. Laat hulle dan hulleself daar met water was. |