Exodus 40:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die waskom en sy voet salf en dit heilig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salf ook die koperbad op sy voetstuk om dit aan My te wy. |
| Afrikaans 1933/1953 | Salf dan die waskom en sy voetstuk, en heilig dit. |
| Afrikaans 1983 | “Salf die waskom en sy voetstuk en wy dit ook. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die waskom en sy voetstuk salf en dit heilig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet die was-skottel en die voetstuk salf en dit ook wy. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wy ook die waskom en sy voetstuk aan My wanneer jy salfolie daaroor gooi. |