Exodus 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit sal gebeur dat as hulle jou nie glo nie, en ook nie luister na die stem van die eerste teken nie, dat hulle die stem van die laaste teken sal glo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As die eerste teken hulle nie oortuig het om jou woord te glo nie, dan sal hierdie tweede een hulle oorreed,” het die Here gesê. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as hulle jou nie glo en aan die eerste teken geen gehoor gee nie, dan sal hulle die laaste teken glo. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die Here: “As hulle jou na die eerste wonderwerk nie geglo het nie en hulle nie daaraan gesteur het nie, behoort hulle jou na hierdie een wel te glo. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “As hulle jou nie glo nie, en nie aandag gee aan die eerste teken nie, sal hulle die laaste teken glo. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die Here: “As hulle jou nie glo ná die eerste teken nie, dan sal hulle glo nadat hulle hierdie tweede teken gesien het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê toe: “As die eerste teken hulle nie oortuig om jou woord te aanvaar nie, sal hierdie tweede teken dit doen. |