Exodus 4:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Aäron het al die woorde gespreek wat die HERE met Moses gespreek het en die tekens gedoen voor die oë van die volk.
Afrikaans (NLV) 2011 Aäron het vir hulle van alles vertel wat die Here vir Moses gesê het. Terwyl hulle toekyk, het Moses die tekens gedoen.
Afrikaans 1933/1953 en Aäron het al die woorde gespreek wat die HERE aan Moses gesê het, en die tekens gedoen voor die oë van die volk.
Afrikaans 1983 Aäron het hulle alles vertel wat die Here vir Moses gesê het, en daarna het Moses die tekens voor die volk gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aäron het al die woorde wat die Here vir Moses gesê het, herhaal. Moses het al die tekens voor die oë van die volk gedoen,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Aäron het vir hulle alles vertel wat die Here vir Moses gesê het, en Moses het die tekens voor hulle gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aäron het vir hulle al die dinge verduidelik wat die Here vir Moses gesê het. Moses het die wondertekens vir hulle gedoen.