Exodus 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En terwyl hy verbygaan, kom die HERE hom tegemoet en probeer om hom dood te maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses en sy gesin het langs die pad oorgeslaap. Die Here het na Moses toe gekom om hom dood te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die pad in die herberg het die HERE hom teëgekom en wou hom doodmaak. |
| Afrikaans 1983 | Waar Moses-hulle langs die pad oornag het, het die Here by hom gekom en wou Hy vir Moses doodmaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op pad, by 'n oornagplek, het die Here op Moses afgekom en wou hom doodmaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Moses-hulle een nag by 'n plek langs die pad geslaap het, het die Here daarnatoe gekom. Hy wou vir Moses doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het op Moses afgekom waar hy die nag langs die pad geslaap het. Die Here wou hom doodmaak. |