Exodus 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir Moses in Mídian: Gaan, keer terug na Egipte, want al die manne wat jou lewe gesoek het, is dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl Moses nog in Midian was, het die Here vir hom gesê: “Moenie bang wees om na Egipte toe terug te gaan nie. Almal wat jou wou doodmaak, is alreeds dood.”
Afrikaans 1933/1953 Ook het die HERE vir Moses in M¡dian gesê: Gaan heen, keer terug na Egipte; want al die manne wat jou lewe gesoek het, is dood.
Afrikaans 1983 In Midian het die Here aan Moses gesê: “Gaan nou terug na Egipte toe, want al die mense wat jou wou doodmaak, is al dood.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Moses in Midian gesê: “Gaan terug na Egipte, want al die manne wat jou lewe gesoek het, is dood.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses in Midian gesê: “Gaan terug na Egipte, want die mense wat jou wou doodmaak, is klaar dood.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het reeds in Midian vir Moses die versekering gegee: “Jy kan maar teruggaan Egipte toe. Die mense wat na jou gesoek het om jou dood te maak, leef lankal nie meer nie.”