Exodus 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet met hom spreek en woorde in sy mond lê; en Ek sal met jou mond en met sy mond wees en jou leer wat jy moet doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal vir hom voorsê wat om te sê. Ek sal julle help om te praat en vir julle sê wat moet gebeur.
Afrikaans 1933/1953 Jy moet dan met hom spreek en die woorde in sy mond lê. En k sal met jou mond en sy mond wees en julle leer wat julle moet doen.
Afrikaans 1983 Praat met hom en sê vir hom wat om te sê. Ek sal by jou wees as jy praat en by hom as hy praat en Ek sal julle leer wat om te doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet met hom praat en die woorde in sy mond lê. Ek sal met jou mond en met sy mond wees. Ek sal julle leer wat julle moet doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Praat met hom en sê vir hom wat hy moet sê. Ek sal vir jou en vir hom help om te praat en Ek sal vir julle sê wat om te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Beduie vir hom wat hy moet sê. Ek sal julle help om te praat en Ek sal vir julle wys wat julle moet doen.