Exodus 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan dan nou, en Ek sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet sê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Loop, gaan maak soos Ek vir jou sê! Ek sal jou goed laat praat en vir jou voorsê wat jy moet sê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan dan nou heen, en Ek sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet sê. |
| Afrikaans 1983 | Gaan nou, Ek sal jou help met die praat en jou leer wat jy moet sê.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaan dan nou! Ek sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet sê.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gaan nou, Ek sal jou help om te praat. Ek sal vir jou leer wat om te sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan tog nou Egipte toe. Ek sal jou mond laat praat. Ek sal die regte woorde in jou mond laat kom.” |