Exodus 39:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit was vierkantig; hulle het die borstas dubbel gemaak: 'n span was sy lengte en 'n span sy breedte, verdubbel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die materiaal is dubbel gevou om ’n sak te vorm van 25 sentimeter lank en breed.
Afrikaans 1933/1953 Dit was vierkantig; dubbel gevou het hulle die borstas gemaak; 'n span sy lengte en 'n span sy breedte, dubbel gevou was dit.
Afrikaans 1983 Die borssak is dubbel gevou, vyf en twintig sentimeter in die vierkant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vierkantig gevou het hulle die borstas gemaak. Dit was 'n span lank en 'n span breed gevou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die borssak was vierkantig en dubbel gevou. Dit was 'n span lank en 'n span breed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die materiaal is dubbel gevou om ’n sak te vorm. Dit was vierkantig en 25 sentimeter lank en breed.