Exodus 39:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens alles wat die HERE Moses beveel het, het die kinders van Israel die hele werk gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het alles gemaak net soos die Here vir Moses gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Net soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel die hele werk gemaak.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het alles gemaak net soos die Here vir Moses beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net soos die Here Moses beveel het, so het die Israeliete al die werk gedoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het alles gemaak soos die Here vir Moses gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al hierdie dinge het die Israeliete presies net so gemaak soos die Here vir Moses gesê het dit moes lyk.