Exodus 39:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en die goue altaar en die salfolie en die reukwerk van speserye en die behangsel vir die deur van die tabernakel, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die goue altaar, die salfolie, die geurige wierook en die gordyn voor die ingang was ook daar. |
| Afrikaans 1933/1953 | verder die goue altaar en die salfolie en die reukwerk van speserye en die bedekking vir die ingang van die tent; |
| Afrikaans 1983 | die goue altaar, die salfolie, die geurige wierook en die afskorting vir die tentdeur; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die goue altaar, die salfolie, die geurige reukwerk en die gordyn vir die ingang van die tent; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die goue wierook-altaar, die salf-olie, die wierook, die gordyn vir die ingang van die tent, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die goue altaartjie, die salfolie om die priester te bevestig, die spesiaal vervaardigde wierook vir die altaar, die gordyn wat voor die ingang na die tent moes hang, |