Exodus 39:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die suiwer kandelaar met sy lampe, met die lampe wat reggestel moet word, en al sy voorwerpe, en die olie vir die lig, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die goue kandelaar, met sy lampies en olie en alles wat daarby hoort; |
| Afrikaans 1933/1953 | die suiwer kandelaar met sy lampe, die lampe wat daarop gerangskik moes word, met al sy gereedskap en die olie vir die kandelaar; |
| Afrikaans 1983 | die gewyde kandelaar met sy ry lampe en toebehore en olie vir die lampe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die menora van suiwer goud met sy lampe, die hele ry, al sy toebehore en die olie vir die kandelaar; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die lampstaander van skoon goud en die lampe en alles wat daarby moes wees, ook die olyf-olie vir die lampe, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die ligstaander van soliede goud met sy lampies en alles wat daarby gaan en die olie wat daarin gebruik moes word, |