Exodus 39:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die tafel en al sy gereedskap en die toonbrode,
Afrikaans (NLV) 2011 Dan was daar ook die tafel met sy toebehore en die offerbrood;
Afrikaans 1933/1953 die tafel met al sy gereedskap en die toonbrode;
Afrikaans 1983 die tafel met sy draaghoute en al sy toebehore, die offerbrood;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die tafel met al sy toebehore en die vertoonbrode;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die tafel en alles wat daarby moes wees, die offer-brood,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die tafel met alles wat daarby hoort en die brood wat daarop kom,