Exodus 39:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die ark van die Getuienis en sy draaghoute en die versoendeksel,
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was ook die ark met die getuienis en die drapale met die deksel.
Afrikaans 1933/1953 die ark van die Getuienis met sy draaghoute en die versoendeksel;
Afrikaans 1983 die ark met die getuienis, die draaghoute, die deksel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die ark met die Getuienis, sy draaghoute en die versoendeksel;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die kis waarin die tien gebooie moet kom, die dra-pale en die deksel,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die ark vir die bewys van die ooreenkoms met die drahoute waaraan dit gedra moes word en die deksel wat bo-op kom,