Exodus 39:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die bedekking van rooi geverfde ramsvelle en die bedekking van dasvelle en die voorhangsel van die bedekking, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was die dak van die tent met die lae van gebreide velle en die gordyn om die binneste deel af te skort. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die dekkleed van rooigeverfde ramsvelle en die dekkleed van robbevelle en die voorhangsel tot bedekking; |
| Afrikaans 1983 | die seil van rooigekleurde ramsvel, die seil van gebreide vel, die voorhangsel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die bedekking van rooi gekleurde ramsvelle en die bedekking van sagte leer; die voorhangsel wat dien as gordyn, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die seil van skaapvelle wat hulle rooi gekleur het, die seil van velle wat hulle sag gemaak het, die gordyn, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die boonste laag vir die dak van gelooide ramsvel en van gebreide vel, die gordyn om die tent in twee te deel, |