Exodus 39:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die tabernakel na Moses gebring, die tent en al sy meubels, sy hakies, sy style, sy grendels en sy pilare en sy voetstukke, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het die hele tent met alles wat daarby hoort na Moses toe gebring. Dit was die tent en die meubels, die hakies en die panele, die dwarslatte en die pale op hulle voetstukke. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die tabernakel na Moses gebring, die tent self met alles wat daarby behoort, sy hakies, sy style, sy dwarshoute en sy pilare en sy voetstukke, |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die tabernakel, die tent met al sy toebehore, na Moses toe gebring: die kramme, die rame, die dwarslatte, die style met hulle voetstukke; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe die tabernakel na Moses geneem, die tent met al sy toebehore, sy hakies, sy planke, sy dwarshoute, sy staanders en sy voetstukke; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die tempel-tent na Moses toe gebring, die tent en alles wat daarby moes wees: die hakies, die rame, die dwarspale, die pale en die voetstukke, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het alles van die tent gebring sodat Moses daarna kon kyk. Daar was die tent met alles wat daarby hoort, sy hakies en sy panele en dwarslatte, die pale met hulle voetstukke, |