Exodus 39:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het 'n pers toutjie daaraan vasgemaak om dit bo op die tulband vas te maak; soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie blom is met blou gare aan die voorkant van die tulband vasgewerk, presies net soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het 'n pers toutjie daaraan vasgemaak om dit bo-op die tulband te bevestig, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Dit is met 'n blou toutjie aan die voorkant van die tulband vasgemaak, soos die Here vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het 'n draad pers wol daaraan vasgebind om dit aan die tulband, aan die bokant, vas te maak, soos die Here Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die blom met 'n blou woldraad aan die tulband vasgemaak. Hulle het dit gedoen soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is aan die voorkant van die hoed vasgeknoop met ’n blou toutjie. Dit was alles presies soos die Here vir Moses gesê het dit gemaak moet word. |