Exodus 39:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en 'n tulband van fyn linne en mooi kappies van fyn linne en linnebroeke van fyn dubbeldraad-linne,
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ’n tulband en kopdoeke van fyn linne gemaak asook linnebroeke.
Afrikaans 1933/1953 en die tulband van fyn linne en die pronkmusse van fyn linne en die linnebroeke van fyn dubbeldraad-linne;
Afrikaans 1983 asook 'n tulband en mooi kopdoeke van linne, en linnebroeke van goed geweefde linne.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die tulband van fyn linne, die versierde kopdoeke van fyn linne en die linnebroeke van fyn dubbeldraadlinne gemaak,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die tulband en kopdoeke gemaak van linne-materiaal en ook die broeke van goeie linne-materiaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was gordels en mooi hoede en linnebroeke en