Exodus 39:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het rokke van fyn linne van geweefde werk gemaak vir Aäron en sy seuns, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ook vir Aäron en sy seuns ander klere uit fyn linne gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het ook die rokke van fyn linne gemaak, van wewerswerk, vir Aäron en sy seuns; |
| Afrikaans 1983 | Hulle het ook priesterklere van linne geweef vir Aäron en sy seuns, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die priesterrokke van fyn linne gemaak vir Aäron en sy seuns – met die kundigheid van 'n wewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die kleremakers het vir Aäron en sy seuns rokke gemaak van linne-materiaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ook vir Aäron en sy seuns stelle klere van fyn linne gemaak vir hulle werk by die tent. |