Exodus 39:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Klok en 'n granaat, 'n klokkie en 'n granaat, rondom die soom van die mantel om in te dien; soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die tosseltjies en klokkies het mekaar afgewissel. Dit is gemaak presies net soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n klokkie en 'n granaatjie, 'n klokkie en 'n granaatjie, aan die soom van die mantel rondom, vir die diens, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | een klokkie tussen elke twee granaatjies. Die mantel was vir diens bestem soos die Here dit vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n klokkie en 'n granaat, 'n klokkie en 'n granaat; reg rondom op die soomnate van die mantel – met die oog op die dienswerk, soos die Here Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 'n klokkie langs elke granaat op die soom van die oorkleed. Die priester moes dit dra wanneer hy in die tempel werk. Hulle het dit gedoen soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |